Laerskool
Bellpark
Primary
Ons heet u hartlik welkom as lid van die Bellpark gemeenskap! By Bellpark het ons ‘n inklusiewe benadering tot leer en handhaaf diversiteit waar elke leerder se potensiaal in die klaskamer erken word.
Never Stop Learning


Bellpark Skoolhoof
K. Meissenheimer
Ons vermy stigmatisering en negatiewe etikettering van enige leerder! Hier by Bellpark het ons ‘n positiewe benadering tot dissipline, konsentreer op die uitlewing van kernwaardes en beveg boeliegedrag.
The School's Motto is GROWTH.
Laerskool Bellpark bied beslis vir elke kind geleenthede tot GROEI en ontwikkeling in die klas en by buitemuurse aktiwiteite soos sport- en kultuuraktiwiteite. Inisiatief, momentum en spanwerk tussen opvoeder, leerder en ouer gaan hier hand aan hand! Hierdeur akkommodeer ons al ons kinders en hulle talente en maak staat op ons ouers se heelhartige, positiewe ondersteuning.
Bellpark Primary School aspires to provide a diverse educational experience, for children to believe in themselves and discover their true potential.
Bellpark bied ‘n wye verskeidenheid van sportsoorte waaruit die leerders kan kies. Ons fokus op deelname en op die prinsiep dat elke leerder dit moet geniet om aan sport deel te neem. Die geleenthede wat geskep word om deel te neem, laat elke leerder GROEI ongeag die leerder se sporttalent.
A big privilege at Bellpark is our teacher aides in the Gr 1-7 English classes. They work predominantly in the classrooms assisting both learners and teachers. Teacher aides are often teachers in training or qualified teachers, who add to their teaching experience during their work with us. Teacher aides listen to reading groups, do necessary class admin, help with learner interventions in the development of Mathematics and Languages, take the learners to extra-murals and also coach sports in the afternoon.
Ons sien daarna uit om u by die Bellparkfamilie te ontmoet.

Bulldog Bulletin
Monthly Newsflash
Our expert nutrition coaches are here to guide you on a journey to a healthier, happier you. Lorem ipsum dolor sit amet consectetur adipiscing elit faucibus cubilia facilisis et, hendrerit potenti dictum magnis rhoncus curabitur accumsan neque ridiculus suscipit. Primis interdum molestie imperdiet inc
School Times
Mon: 8am - 2pm
Tu: 8am - 2pm
We: 8am - 2pm
Th: 8am - 2pm
Fri: 8am - 1:30pm


School Terms 2026
Term 1: 14 January – 27 March
Term 2: 8 April – 26 June
Term 3: 21 July – 23 September
Term 4: 6 October – 9 December










